Koerdistan

Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word.
Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë gehaltestandaarde waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word.
Hierdie kennisgewing is op 20 April 2014 (benodig proeflees van voltooide vertaling) hier geplaas.


Koerdistan / كردستان
Kurdistan / کوردستان
Vlag van Koerdistan Landswapen van Koerdistan
(Vlag) (Landswapen)
Nasionale leuse: Ey Reqîb
"O vyand"
Ligging van Koerdistan
Amptelike taal Koerdies
Hoofstad
Grootste stad
Regering

'
Oppervlakte
 - Totaal
 - Water (%)

503 000 km² km² ([[Lys van lande volgens oppervlak|]])
byna geen
Bevolking
 - Soos op skatting
 - Soos op sensus
 - Digtheid

30 000 000 ([[Lys van lande volgens bevolking|]])

59,64/km² (rang onbekend)
BBP (PPP)
 - Soos op [[|]] totaal
 - Per capita

([[Lys van lande volgens BBP (PPP)|]])
([[Lys van lande volgens BBP per capita|]])
Geldeenheid ([[ISO 4217|]])
Tydsone
 - Somertyd
+2 (Turkye), +3 (Irak en Sirië), +3:30 (Iran) (UTC)
(UTC)
Volkslied '
Internet-TLD
Skakelkode +
Die noordoostelike Koerdistan
Die oostelike Koerdistan in Iran
Die Zagrosberge in Iran
Kaart van Irakse Koerdistan

Koerdistan (Arabies: كردستان, Persies: کردستان, Koerdies: Kurdistan / کوردستان, [ˌkʊɾdɯˈstɑːn], ; letterlik: "tuiste van die Koerde") is 'n histories-geografiese landstreek in die noordooste van die Midde-Ooste wat sedert 1918, die ineenstorting van die Ottomaanse Ryk as gevolg die Eerste Wêreldoorlog, verdeel is tussen Azerbeidjan, Armenië, Irak, Iran (die ou Persië), Sirië en Turkye en wat hoofsaaklik bewoon word deur Koerde. Die Irakse Koerdiese outonome streek is die enigste deel van Koerdistan wat amptelik internasionale politieke erkenning geniet. Simbole soos die vlag van Koerdistan, die volkslied Ey Reqîb ("O vyand") wat net in Irakse Koerdistan amptelike status geniet, word deur al die Koerde in die vier lande en Koerde wêreldwyd algemeen erken.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search